The
BMI Solution
Lewensafrigter in Persoonlike Ontwikkeling, Leefstyl Verandering en Gewigsverlies.
Voedingsadviseur
&
Oefening Spesialis
Lewensafrigting
Lewensafrigting is 'n manier om jou ware potensiaal te ontdek, deur middel van 'n proses om vernietigende gedrags- en denkpatrone in jou lewe te ontbloot en uit te skakel, in 'n omgewing van ondersteuning, omgee en motivering.
My Misie
'n Verhouding met die doel om te luister en te fokus op jou en jou drome vir jou lewe.
Iemand wat saam met jou werk om nuwe doelwitte te bepaal om jou drome te kan verwesenlik, en jou te ondersteun om vorentoe te beweeg, nader aan jou doelwit.
Iemand wat na jou luister sonder om te oordeel, wanneer jy foute maak...sowel as wanneer jy suksesvol is.
Voel jy moedeloos en sonder rigting met jou gewig?
"Online Training" is 'n manier om nuwe doelwitte vas te stel, iemand aan wie jy verantwoording doen en iemand wat jou bystaan met jou oefenprogram in die gemak van jou eie huis.

Vrywaring
Hierdie inhoud is nie bedoel om enige siekte te diagnoseer of te behandel nie, of as 'n plaasvervanger vir mediese advies. Raadpleeg asseblief u mediese dokter voordat u enige mediese toestand probeer diagnoseer of behandel. The BMI Solution sal nie aanspreeklik of verantwoordelik gehou word vir enige misverstand of misbruik van die inligting op hierdie webwerf of vir enige verlies, skade of besering wat veroorsaak word of na bewering direk of indirek veroorsaak word deur enige behandeling, optrede of toepassing van enige inligting wat in hierdie webwerf bespreek word.